Young Love - Liefde & Romanse Fotoverhaal Voorblad
Klik vir Volskerm-aansig
Liefde & RomanseEngelsRPFormaat: A5

Young Love

Beskikbare Voorblaaie3
Geregistreerde Uitgawes3

Reeks-Agtergrond & Historiese Aantekeninge

Romantiese reeks in Engels. Die resep was maar dieselfde as die van talle ander romantiese verhale. Het later 'n boekie gedeel met Love story, (deur Koos Papenfus).

Voorblaaie & Uitgawes van Young Love

Klik op enige voorblad om dit in volle resolusie in die ligkas te besigtig.

3 Uitgawes
Young Love - Uitgawe #106: Stardust
#106
Stardust
Young Love - Uitgawe #119: In mid-stream
#119
In mid-stream
Young Love - Uitgawe #124: Dangerous love
#124
Dangerous love