Grensvegter - Aksie & Avontuur Fotoverhaal Voorblad
Klik vir Volskerm-aansig
Aksie & AvontuurAfrikaansRepublikeinse PublikasiesFormaat: A5

Grensvegter

Beskikbare Voorblaaie31
Geregistreerde Uitgawes31

Reeks-Agtergrond & Historiese Aantekeninge

In dae van die bosoorlog was dit ook een van die groot sukses resepte van die tyd. Mense kon hulle met grensvegters vereenselwig. Feitlik elke familie het toe 'n kind gehad wat iewers op die grens was of in die "army" diens gedoen het. Dit was die jare van "Kaptein Caprivi" en "Boetie gaan border toe", wat die ou inry teaters vol gepak het. Almal het geweet wie die terroriste was, wie die Russe en Kubane was, en dat hulle almal vyande van ons land Suid-Afrika was. Ironies genoeg het tye gedraai en soos almal vandag weet, het die sogenaamde terroriste vryheidsvegters geword en die bos oorlog 'n vergete tyd in ons land se geskiedenis geword.

Rocco De Wet was die een man oorlogsmasjien wat die vyand gaan aanvat het en terselfdertyd sommer ook uitgeroei het. Uiteraard was daar gewoonlik 'n stukkie romanse ook in. Gaan kyk na die Grensvegter potpouri vir meer inligting omtrent die gegewe verhale. Volg hom ook in die helde album afdeling.

Dan Pienaar het by Rocco de Wet oorgeneem en die reeks sodoende voortgesit. ’n Nuwe naam was waarskynlik ’n meer suksesvoller idée as om ’n nuwe akteur met ou naam te gebruik. (Soos in Kid die Swerwer ook die geval.), (deur Koos Papenfus).

Voorblaaie & Uitgawes van Grensvegter

Klik op enige voorblad om dit in volle resolusie in die ligkas te besigtig.

31 Uitgawes
Grensvegter - Uitgawe #108: Vir jou al die aasvoëls
#108
Vir jou al die aasvoëls
Grensvegter - Uitgawe #110: Vreemde vyand
#110
Vreemde vyand
Grensvegter - Uitgawe #111: Voor wag die onheil
#111
Voor wag die onheil
Grensvegter - Uitgawe #112: Hoe ver na veiligheid
#112
Hoe ver na veiligheid
Grensvegter - Uitgawe #113: 'n Koeël is 'n koeël
#113
'n Koeël is 'n koeël
Grensvegter - Uitgawe #114: Dag van terreur
#114
Dag van terreur
Grensvegter - Uitgawe #117: Vir jou geen kroon
#117
Vir jou geen kroon
Grensvegter - Uitgawe #118: Jou vergelder kom
#118
Jou vergelder kom
Grensvegter - Uitgawe #119: Uitoorlê
#119
Uitoorlê
Grensvegter - Uitgawe #121: Loon vir jou verraad
#121
Loon vir jou verraad
Grensvegter - Uitgawe #122: Net hier is jou graf
#122
Net hier is jou graf
Grensvegter - Uitgawe #123: Die dag van die byl
#123
Die dag van die byl
Grensvegter - Uitgawe #124: Saaiers van onheil
#124
Saaiers van onheil
Grensvegter - Uitgawe #125: Vriend in vyandskamp
#125
Vriend in vyandskamp
Grensvegter - Uitgawe #126: 'n Koeël is te genadig
#126
'n Koeël is te genadig
Grensvegter - Uitgawe #129: Nes van onheil
#129
Nes van onheil
Grensvegter - Uitgawe #130: Pad van die droster
#130
Pad van die droster
Grensvegter - Uitgawe #131: Moordbende
#131
Moordbende
Grensvegter - Uitgawe #132: Boet dan, verraaier
#132
Boet dan, verraaier
Grensvegter - Uitgawe #134: Sterf, saboteur
#134
Sterf, saboteur
Grensvegter - Uitgawe #135: Tot in die leeukuil
#135
Tot in die leeukuil
Grensvegter - Uitgawe #136: Want boer is hy
#136
Want boer is hy
Grensvegter - Uitgawe #138: So bedrieg ek jou
#138
So bedrieg ek jou
Grensvegter - Uitgawe #139: 'n Adder is jy
#139
'n Adder is jy
Grensvegter - Uitgawe #143: Hart van sy vyand
#143
Hart van sy vyand
Grensvegter - Uitgawe #147: Wie nie waag
#147
Wie nie waag
Grensvegter - Uitgawe #155: Want jy is my vyand
#155
Want jy is my vyand
Grensvegter - Uitgawe #158: Oorval in die wildernes
#158
Oorval in die wildernes
Grensvegter - Uitgawe #159: Ver lê die bloedspoor
#159
Ver lê die bloedspoor
Grensvegter - Uitgawe #160: Vliegtuig neergeskiet
#160
Vliegtuig neergeskiet
Grensvegter - Uitgawe #177: Jou beurt sal kom
#177
Jou beurt sal kom