Kid die Swerwer - Westerns Fotoverhaal Voorblad
Klik vir Volskerm-aansig
WesternsAfrikaansRPFormaat: A5

Kid die Swerwer

Beskikbare Voorblaaie26
Geregistreerde Uitgawes26

Reeks-Agtergrond & Historiese Aantekeninge

Dit was beslis een van die gewilde keuses wanneer dit by "cowboy" boekies gekom het. Die reeks speel af in die Amerikaanse weste, net na die Amerikaanse burger oorlog. Kid het blykbaar vir die Amerikaanse regering gewerk en hy was daar 'n soort geregsdienaar gewees. Hy was egter sover ek weet, nooit as "sheriff" of "marshall" of as iets soortgelyks geïdentifiseer nie. Hy was 'n snelskut van formaat en was ook baie handig met sy vuiste. Kid was gewoonlik op die spoor van misdadigers van daardie era.

Elke boekie bevat die gebruiklike vuisgeveg en die gebruiklike finale skietgeveg, waarin die boewe dan uitgeroei word. Sy akkurate skietwerk het gesorg dat min van sy teenstanders dit oorleef het. Die rol van Kid is deur minstens twee akteurs vertolk - geen erkenning word aan die akteurs gegee nie, so ook nie aan die skrywer nie. Van die twee bekende vertolkings was die eerste Kid waarskynlik die meer oortuigende karakter. Vanaf ongeveer nommer 153 het ons die tweede Kid in aksie begin sien. Kid sorg ook vir 'n bietjie aksie in die helde album, (deur Koos Papenfus).

Voorblaaie & Uitgawes van Kid die Swerwer

Klik op enige voorblad om dit in volle resolusie in die ligkas te besigtig.

26 Uitgawes
Kid die Swerwer - Uitgawe #65: Einde van die bloedspoor
#65
Einde van die bloedspoor
Kid die Swerwer - Uitgawe #121: Vir elkeen 'n koeël
#121
Vir elkeen 'n koeël
Kid die Swerwer - Uitgawe #123: Die laksman wag
#123
Die laksman wag
Kid die Swerwer - Uitgawe #124: Want dit is sy lot
#124
Want dit is sy lot
Kid die Swerwer - Uitgawe #125: En nou, my wraak
#125
En nou, my wraak
Kid die Swerwer - Uitgawe #126: Red my dogter
#126
Red my dogter
Kid die Swerwer - Uitgawe #128: Wraak sal daar wees
#128
Wraak sal daar wees
Kid die Swerwer - Uitgawe #130: Skuilplek van die jakkals
#130
Skuilplek van die jakkals
Kid die Swerwer - Uitgawe #134: 'n Koeël is jou loon
#134
'n Koeël is jou loon
Kid die Swerwer - Uitgawe #135: Einde van jou pad
#135
Einde van jou pad
Kid die Swerwer - Uitgawe #136: Saam met die vyand
#136
Saam met die vyand
Kid die Swerwer - Uitgawe #138: Man sonder gewete
#138
Man sonder gewete
Kid die Swerwer - Uitgawe #141: Pa se seun
#141
Pa se seun
Kid die Swerwer - Uitgawe #142: Tot hier toe
#142
Tot hier toe
Kid die Swerwer - Uitgawe #144: Sluiper op die spoor
#144
Sluiper op die spoor
Kid die Swerwer - Uitgawe #145: Slang in die gras
#145
Slang in die gras
Kid die Swerwer - Uitgawe #147: So sal jy boet
#147
So sal jy boet
Kid die Swerwer - Uitgawe #148: Die dood ry saam
#148
Die dood ry saam
Kid die Swerwer - Uitgawe #149: 'n Dag vir moord
#149
'n Dag vir moord
Kid die Swerwer - Uitgawe #150: Die buiters
#150
Die buiters
Kid die Swerwer - Uitgawe #151: Bloedgeld
#151
Bloedgeld
Kid die Swerwer - Uitgawe #152: Rusplek vir 'n swerwer
#152
Rusplek vir 'n swerwer
Kid die Swerwer - Uitgawe #156: Wag vir die waarheid
#156
Wag vir die waarheid
Kid die Swerwer - Uitgawe #167: Boodskap van onheil
#167
Boodskap van onheil
Kid die Swerwer - Uitgawe #172: Lokval vir die jagter
#172
Lokval vir die jagter
Kid die Swerwer - Uitgawe #173: Want ek is jou laksman
#173
Want ek is jou laksman