Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Speurder & Spioen Fotoverhaal Voorblad
Klik vir Volskerm-aansig
Speurder & SpioenAfrikaansRepublikeinse PublikasiesFormaat: A5

Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare

Beskikbare Voorblaaie30
Geregistreerde Uitgawes30

Reeks-Agtergrond & Historiese Aantekeninge

KAPTEIN DUIWEL - Tipiese verhale uit die koue oorlog. Kaptein Duiwel is die bynaam van Ron de Ville, 'n breker spioen wat nie ooghare vir die rooies gehad het nie. Die verhale was ietwat stereotipies en was die gebruiklike aanvalle op vyande van die land gerig en die opblaas van vyandelike stellings. Die akteur se naam en die skrywer is onbekend aan my. Dit het later 'n boek gedeel met Beau die ontembare, sien onder.

BEAU DIE ONTEMBARE - Die rol van Beau is vertolk deur die aantreklike Beau Brummel, die bekende akteur wat ook as kaalbas koning die nuus gehaal. Dit was baie oortuigende verhale uit die Mexikaans-Amerikaans se wilde weste. In plaas van JB Stetsons ,het die manne meestal Mexikaanse poncho’s en groot hoede gedra. Beau was ’n held wat altyd die minder bevoorregtes bygestaan het of mooie dames uit die moeilikheid uit gehelp het. Beau het natuurlik ook altyd met ’n dame in die arms geëindig. Bebaarde boosdoeners op die wettelose grens tussen die VSA en Mexiko, en self ook seerowers was van sy teenstanders. Soos gewoonlik het vuiste en snelvuur gevegte gereeld voorgekom. Dit het later 'n boek gedeel met Kaptein duiwel, sien onder, (deur Koos Papenfus).

Voorblaaie & Uitgawes van Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare

Klik op enige voorblad om dit in volle resolusie in die ligkas te besigtig.

30 Uitgawes
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #57: 'n Saak van identiteit en Sluipers in die nag
#57
'n Saak van identiteit en Sluipers in die nag
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #65: Kid Die Swerwer - Einde van die bloedspoor
#65
Kid Die Swerwer - Einde van die bloedspoor
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #121: Kid Die Swerwer - Vir elkeen 'n koeël
#121
Kid Die Swerwer - Vir elkeen 'n koeël
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #123: Kid die Swerwer - Die laksman wag
#123
Kid die Swerwer - Die laksman wag
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #124: Kid die Swerwer - Want dit is sy lot...
#124
Kid die Swerwer - Want dit is sy lot...
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #125: Kid die Swerwer - En nou, my wraak
#125
Kid die Swerwer - En nou, my wraak
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #126: Kid die Swerwer - Red my dogter
#126
Kid die Swerwer - Red my dogter
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #127: Kid die Swerwer - Afrekening
#127
Kid die Swerwer - Afrekening
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #128: Kid die Swerwer - Wraak sal daar wees
#128
Kid die Swerwer - Wraak sal daar wees
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #130: Kid die Swerwer - Skuilplek van die jakkals
#130
Kid die Swerwer - Skuilplek van die jakkals
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #134: Kid die Swerwer - 'n Koeël is jou loon
#134
Kid die Swerwer - 'n Koeël is jou loon
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #135: Kid die Swerwer - Einde van jou pad
#135
Kid die Swerwer - Einde van jou pad
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #136: Kid die Swerwer - Saam met die vyand
#136
Kid die Swerwer - Saam met die vyand
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #137: Kid Colt - Bloody day at Comanche Creek
#137
Kid Colt - Bloody day at Comanche Creek
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #138: Kid Colt - Death at Ointo Falls
#138
Kid Colt - Death at Ointo Falls
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #141: Kid Colt - Doublecross
#141
Kid Colt - Doublecross
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #142: Kid die Swerwer - Tot hier toe
#142
Kid die Swerwer - Tot hier toe
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #144: Kid die Swerwer - Sluiper op die spoor
#144
Kid die Swerwer - Sluiper op die spoor
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #145: Kid die Swerwer - Slang in die gras
#145
Kid die Swerwer - Slang in die gras
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #147: Kid die Swerwer - So sal jy boet
#147
Kid die Swerwer - So sal jy boet
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #148: Kid die Swerwer - Die dood ry saam
#148
Kid die Swerwer - Die dood ry saam
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #149: Kid die Swerwer - 'n Dag vir moord
#149
Kid die Swerwer - 'n Dag vir moord
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #150: Kid die Swerwer - Die buiters
#150
Kid die Swerwer - Die buiters
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #151: Kid die Swerwer - Bloedgeld
#151
Kid die Swerwer - Bloedgeld
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #152: Kid Colt - Blood on the rocks
#152
Kid Colt - Blood on the rocks
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #156: Kid die Swerwer - Wag vir die waarheid
#156
Kid die Swerwer - Wag vir die waarheid
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #166: Kid Colt - Duel in the dust
#166
Kid Colt - Duel in the dust
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #167: Kid die Swerwer - Boodskap van onheil
#167
Kid die Swerwer - Boodskap van onheil
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #172: Kid die Swerwer - Lokval vir die jagter
#172
Kid die Swerwer - Lokval vir die jagter
Kaptein Duiwel en Beau die Ontembare - Uitgawe #173: Kid die Swerwer - Want ek is jou laksman
#173
Kid die Swerwer - Want ek is jou laksman