Dr Conrad Brand - Medies & Hospitaal Fotoverhaal Voorblad
Klik vir Volskerm-aansig
Medies & HospitaalAfrikaansRPFormaat: A5

Dr Conrad Brand

Beskikbare Voorblaaie6
Geregistreerde Uitgawes6

Reeks-Agtergrond & Historiese Aantekeninge

Dit was waarskynlik die gewildste van die dokter of mediese romans genre. Conrad Brand was aantreklik en bekend as die dokter met die goue hart, wat altyd bereid was om te help met mediese en ander probleme. Almal, veral die dames, was lief vir hom omdat hy sy medemens lief gehad het. Dit was eintlik ’n baie gewilde, oor dramatisering van die normale dokters en hospitaal lewe. Tog kon mense hulle vereenselwig met al die eg menslike lotgevalle wat in die verhale uitgebeeld was, (deur Koos Papenfus).

Voorblaaie & Uitgawes van Dr Conrad Brand

Klik op enige voorblad om dit in volle resolusie in die ligkas te besigtig.

6 Uitgawes
Dr Conrad Brand - Uitgawe #309: So maklik, so giftig
#309
So maklik, so giftig
Dr Conrad Brand - Uitgawe #320: Haar held, die lafaard
#320
Haar held, die lafaard
Dr Conrad Brand - Uitgawe #341: Die professor se dogter
#341
Die professor se dogter
Dr Conrad Brand - Uitgawe #342: Die verlore seun
#342
Die verlore seun
Dr Conrad Brand - Uitgawe #344: Proefkonyn
#344
Proefkonyn
Dr Conrad Brand - Uitgawe #347: Huiwer dan nie meer nie
#347
Huiwer dan nie meer nie